Sultanablatjang

Dankie vir jou resep Jan
1 kg Suiker
1 ½ Bottel asyn
15 ml Sout
1,2 kg Uie, gesnipper
30 ml Wonderpeper
30 ml Koljander
15 ml Borrie
15 ml Gemmer
15 ml Kerrie
15 ml Naeltjies
2 ½ kg Sultanakorrels
60 ml Mielieblom
Metode:
Kook die suiker, asyn, sout en uie saam met die speserye wat in ‘n sakkie toegeknoop is tot die uie sag is. Voeg die sultana by en kook vir 30 minute. Maakdie mielieblom aan met ‘n bietjie asyn en voeg dit by. Kook nog 30 minute tot lekker dik en laat koud word. Skep in gesteriliseerde flesse en bêre.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 202 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *