TERTDOPPIES

125 gram margarien
1    eier

ongeveer 375ml koekmeel
Maak aan tot drukbare deeg ‑ moenie meer aan vingers vassit nie.  Druk in pannetjies ‑ panne hoef nie gesmeer te word nie.  As dit sonder vulsel gaargemaak word, prik die doppie met ‘n vurk.  Bak net tot bruin.  Dit skuim ‘n bietjie a.g.v. margarien.  Lewer 4 dosyn klein doppies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,673 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *