Toskaanse Hoender

8 Hoenderdytjies
Olyfolie
Seesout En Swartpeper
½ Koppie Droe Witwyn
2 Eetl. Suurlemoensap
3-4 Dun Repies Suurlemoenskil (Met Groenteskiller)
5 Knoffelhuisies (Geskil En Ruweg Gekap)
2 Takkies Roosmaryn (In Kleiner Stukkies Geknip)
Hand Vol Vars Vinkelblare
2 Groot Ryp Tamaties (Geskil En In Kwarte Gesny)
12 Groen Olywe
Verwyder Vel En Vet Van Hoender. Verhit Olie In Kastrol Met Deksel.
Verbruin Hoender In Matige Hitte (Hulle Moet Langs Mekaar Le Geur Met
Sout En Peper.
Verhit Wyn, Suurlemoensap En Skil, Knoffel, Roosmaryn En Vinkel In IN Kastrolletjie. Giet Sous Oor Hoender, Voeg Tamatie By En Sit Deksel Op. Kook Ongeveer 40 Min. Tot Gaar. Draai Dye Gereeld Om. Voeg Olywe Laaste 10 Min By.
Skep Uit. Verdik Pansouse Met Gooi Sous Oor Hoender Met Opdiening

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 202 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *