Heerlikste Piesangnagereg

Baie dankie vir jou resep Tersia

Bestanddele (hoeveelheid hang af van hoeveel jy maak):
Tennisbeskuitjies
Lekker ryp piesangs
Butterscotch aanmaakpoeding (aangemaak volgens resep op verpakking)
Room (styf geklits)
Pak lagies tennisbeskuitjies, butterscotch en poeding totdat al jou bestanddele opgebruik is en jou bak amper vol is.  Rond af met styf geklitste room en strooi bietjie gekrummelde tennisbeskuitjies bo-oor vir garnering – HEERLIK.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 178 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *