Dankie vir jou Resep Jan
125 ml Mielieblom
5 ml Chinese vyfspeserypoeier
5 ml Seesout
4 Gaar Hoenderborsies in dik skywe gesny
Olie vir vlakbraai
Soet brandrissiesous
Metode:
Meng die mielieblom, speserye en sout en rol die hoenderskywe daarin. Verhit die olie en braai aan alkant bruin. Dreineer op kombuispapier. Sit voor met kapokaartappels en soetrissiesous. Lewer 4 porsies.
(Visited 281 times, 1 visits today)
Advertisements