HOENDERMAGIE GEREG

Baie dankie vir jou resep Malinda

Ek drukkook myne, want hulle is baie taai om net te braai.
Wanneer gaar, Sny dan die magie in die helfte.
Dan braai ek genoeg uie en knoffel, jy kan bietjie tamatiepuree bysit as jy wil.
Speserye van jou keuse.
Dan braai ek hul saam, gooi houertjie room by en bietjie rooipepper.  Prut net so vir n minuut of twee.
Of anders kan jy dit kook soos stew, en jy kan aartappel blokkies ook bysit selfs gekerrie ook
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,513 times, 2 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *