MARSHMALLOW TERT

Malinda van Deventer
1 pakkie  Tennisbeskuitjies
1 blikkie  Dessert Cream
1 blikkie  Kondensmelk
½ kop.    Suurlemoensap
1 pakkie  Marshmallows (150gr), in stukkies gesny
Meng suurlemoensap en kondensmelk. Gooi room (dessert cream) daarby en meng goed.
Voeg marshmallows in en roer deur. Pak beskuitjies in bak en skep mengsel bo-op.
Laat staan oornag en versier dan met gekrummelde tennisbeskuitjies of gerasperde sjokolade.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 7,309 times, 5 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *