SKONS

4,5koppies bruismeel
2 t sout

2 e suiker
3 e botter/margarien
2 eiers
Sif meel en sout en voeg suiker by.  Vryf botter in en meng tot ligte deeg met goedgeklitste eier en bietjie melk.  Rol uit, druk af en bak by 220ºC vir 10 minute.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 719 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *