Vegetariese bonestowegereg

Dankie vir jou resep Jan
2 Medium uie
2 Knoffelhuisies
2 Groot wortels
2 Soetrissies
20 ml Olyfolie
10 ml Rissiepoeier
10 ml Komyn
5 ml Kaneel
10 ml Sout
5 ml Swartpeper
1 Blik kekerertjies
1 Blik Nierbone
2 Blikke heel tamaties
5 ml Vars koljander
2 Eetlepels balsamiese asyn
Metode:
Sny die uie, wortels en soetrissies in stukkies. Sit die groente in pot en braai met rissiepoeier en komyn, kaneel, sout en peper. Roer vir 7 minute tot sag. Voeg kekerertjies, niertjiebone en blikkie tamaties by. Vul die tamatieblikkie met water en voeg by. Voeg koljander en asyn by. Laat stadig prut vir 20 minute. Bedien met rys, brood of kapokaartappels.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 84 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *