AARTAPPEL MIELIEGEREG

Baie dankie vir mense Malinda van Deventer
4 groot    Aartappels, half gaar
10ml.       Aromat
2ml.         Peper
1              Ui, middelslag en gekap
1 blik       Suikermielies, roomsoort
300ml.     Kaas gerasper
Stel oond op 180°C.  Sny die aartappels in skywe. Pak laag vir laag totdat alles klaar is en eindig met gerasperde kaas.
2               Eiers
1ml.         Tabasco sous
250ml.     Room of ideal milk
2ml.         Sout
Klits eiers goed en voeg die room, sout en Tabasco sous by. Gooi eiermengsel oor die lae in die oonskottel. Sit deksel op en bak vir sowat 35 min.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 481 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *