Hoenderrolletjies

Dankie vir jou resep Jan

4 Hoenderborsfilette dun gesny
3ml Sout
5ml Swartpeper
Olie vir diepbraai
2 Soetrissies fyn gesny
1 Ui fyn gekergf
30ml Hoisinsous
2ml Fyngemmer
250g Filodeeg
Metode:
Geur die hoender met sout en peper en braai in ‘n bietjie olie vir 8 minute.  Voeg die soetrissie, ui, hoisinsous en gemmer by en roerbraai tot die vleistof weggekook het. Laat heeltemel afkoel. Plaas drie velle deeg op mekaar en sny in kwarte. Skep die vulsel bo-op en rol toe. Herhaal met die res. Diepbraai in olie tot goudbruin. Sit voor met hoisinsous.
Lewer 4 porsies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 145 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *