KAAS-EN-SPEKVLEISBROODJIE

8 repe streepspek, gebraai & fyngekap
250ml bruismeel
10ml botter
150ml melk
15ml Worcester Sous knippie sout
200ml kaas, gerasper
15ml tamatiesous
Metode:
Voorverhit die oond tot 200°C.  Bespuit ‘n bakplaat .  Sif die bruismeel en sout saam en vryf die botter met jou vingerpunte  in tot die mengsesoos broodkrummels  lyk Voeg die kaas en spekvleis by en meng liggies.  Meng die melk, tamatiesous en Worcester Sous saam en voeg by die droë bestanddele.  Meng liggies tot net gemeng en vorm in n sirkel op die bakplaat.  Bak
2025 minute lank of tot gaar.  Dien warm op saam met botter en kaas.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 104 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *