Bobaas-vleissous

(Die Burger/Daniël de Kock/2004/03/31)

Dankie vir jou bydrae Okkie

500g bruismeel 
500g Bistopoeier 
2 pakkies wit uiesop 
1 pakkie tamatiesop 
1 pakkie sampioenroomsop 

Meng al die bestanddele met houtlepel. Skep die poeiermengsel in ‘n lugdigte houer en bêre in koel plek.

Meng 2 tot 3 eetlepels van die mengselpoeier met 1 koppie kookwater tot opgelos is. Meng dit dan met die vleisaftreksel bv. ‘n skaap- of varkboud.

Kook stadig (prut) totdat sous verdik — meer water kan bygevoeg word na gelang van hoeveel sous jy wil hê.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 315 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *