KERRIE-PIESANGDOOPSOUS

1 k piesangmoes                                        
75 ml mayonnaise
12,5 ml matige kerriepoeier                  
25 ml gekapte ui
3 groot groen soetrissies                        
paprika vir garnaring
Meng piesangmoes, mayonnaise, kerriepoeier en ui saam. Halveer die soetrissies of sny ‘n dekseltjie bo af.  Verwyder die pitte.  Gooi die sous in die uitgeholde soetrissies.  Strooi paprika bo-oor.  Bedien dit saam met soutbeskuitjies of aartappelskyfies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 124 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *