KRAKERIGE KAASHAPPIES

250 ml kaas-en-uieskyfies, fyn             
125 ml koekmeel
250 ml gerasperde Cheddarkaas         
5 ml mosterdpoeier
60 g margarien
Meng aartappelskyfies, koekmeel, kaas en mosterdpoeier.  Vryf die margarien met die vingerpunte in om ‘n sagte deeg te vorm.  Vorm balletjies en plaas dit op ‘n gesmeerde bakplaat.  Druk dit effens plat met ‘n vurk.  Bak dit 12 – 15 min by 190ºC.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 579 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *