PIKANTE TAMATIESOUS

 (Heerlik by pap en vleis – vries baie goed).
50 ml olie                                                       
2 groot uie, gekap
2 knoffelhuisies, gekap                           
410 g tamatiepuree (1 blik)
1 pakkie oxtailsoppoeier                         
500 ml koue water
470 g (1 bottel) vrugte                             
30 ml suiker
blatjang                                                    
1 ml Tabasco
Verhit olie en braai uie en knoffel tot sag en deurskynend.  Roer tamatiepuree by die uie.  Maak soppoeier met bietjie van die water aan en roer dit saam met die res van die water by die tamatiemengsel.  Verhit mengsel tot kookpunt terwyl dit voortdurend geroer word.  Roer blatjang, suiker en Tabasco by en laat dit net opkook.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 102 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *