SOUS POEIER.

Dankie vir jou weergawe Cladys v d Westhuizen 
1 pak [500g] Bruismeel.1 pak [250g] Bisto.1 pak [250g] Bravo.2 pakkies Bruin Uiesop-poeier.1 pakkie Tamatie Roomsop-poeier.1 pakkie Sampioensop-poeier. Meng alles baie goed saam – die bestandele is almal poeieragtig dus moet jy dit baie goed meng.Skep in lugdigte houers.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,021 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *