1 k suiker
50 g botter/margarien
1 k water
1 k melk
25 ml vlapoeier
Karamelliseer suiker en botter in dikboomkastrolletjie. Roer water geleidelik by en dan die melk. Roer tot karamel gesmelt het. Maak vlapoeier met bietjie water aan tot gladde pasta en roer dit by die sous. Roer aanhoudend totdat sous verdik.
Advertisements