OU KAAPSE PATATPOEDING

Baie dankie vir jou resep Okkie

Bestanddele
½ koppie margarien
½ koppie gekookte fyngemaakte patats
½ koppie suiker
½ koppie soet sjerrie
5 ml kaneel
3 eiergele
3 eierwitte (styfgeklits)
1 ml fyn neut

Metode
Stel oond op 200º C. Room margarien en suiker saam. Meng fyngemaakte patat kaneel, neut, eiergele en wyn daarby. Vou styfgeklitste eierwitte in. Bak vir ongeveer 20 minute.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 422 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *