Pannekoek vulsel

Baie dankie vir jou resep Okkie

Bestandele
+- 17 klaar pannekoeke
Vulsel 1
250 gram (1 bakkie) mascarpone kaas en 6 eetlepels aarbeikonfyt goed gemeng
Vulsel 2
Smelt 300 gram sjokolade (70% in mikrogolf of oor kookwater) en meng jogurt by
Bo-oor
Smelt 200 gram sjokolade in 125 ml room en roer 50 gram gekapte pekanneute in
Metode
In opdien bord begin met pannekoek gesmeer met vulsel een dan pannekoek gemeer met vulsel 2 ensovoort.
Eindig met ongesmeerde pannekoek met die bo-oor bo oor
Sny en bedien soos koek
Lyk baie mooi as jy so vier heel aarbeie bo op sit vir versiering
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 505 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *