Ertjiemeel

Weet julle miskien waar kan n persoon ertjie meel koop, veral in die Oos Rand gebied? Laat weet my asb by liplekkerresepte@gmail.com

Baie Dankie Frik en Isabel Lombard

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,626 times, 1 visits today)
Advertisements

4 thoughts on “Ertjiemeel”

    1. Goeie more. jy moet kyk vir ChickPea Flour. Nature’s Choice verkoop ChickPea Flour by Dischem en ek sien Woolworths verkoop ook ChickPea Flour.TakeAlot het ook ChickPea Flour. Indier spesery winkels behoort ook te he.

      ChickPea is so witterige ertjie, jy kry dit gekoop gedroog of in blikkies. Ertjie meel kan jy gebruik soos jy koekmeel gebruik.

      Hoop jy kom reg met jou soektog

    1. Goeie more Chris. Dit is meel wat van ertjies gemaak word. Jy kan dit by Dischem en ander gesondheids winkels te koop kry

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *