Heerlike Appelkoos varktjops

Baie dankie vir jou resep Sarie du Randt
8 Varktlops
1 Blik appelkoos helftes
1 Pakkie wit uie soppoeier
Suurlemoen peper
Olie
sout
125ml Mayonnaise
Sny die spek van die tjops deur sodat dit nie omkrul nie.
Vryf sout en peper in tjops.
Braai in olie tot ligbruin.
Plaas in oondbak.
Hou ‘n paar appelkose eenkant vir garnering verpulp die res.
Meng die soppoeier met die sap van die appelkose.
Voeg die mayonnaise en die verpulpte appelkose by die vloeistof,
smeer oor die vleis en bak in oond 160 grade vir 45 – 60 minute
(wenresepte 5)
Genoeg vir 8 persone
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,191 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *