Hoender Ol’e

www.eposvriende.com
8-10        Hoenderporsies
2            Groot Aartappels, Skywe Gesny
4            Wortels, Skywe Gesny
1 Koppie    Ertjies
1 Ui         Fyn Gesny
1 Pakkie    Dik Groentesop
100 Ml      Blatjang
300 Ml      Kola
1            Botteljie(175 Ml) Tamatiekelkie
Sout En Peper
Blokkie      Hoender Ekstrak
Metode:
Plaas Groente (Eers Aartappels, Dan Wortels
En Laaste Ertjies) In Bak. Sprinkel Met Hoenderblokkie. Plaas
Hoenderporsies Bo-Op
En Strooi Soppoeier Egalig Oor.  Meng Kola,
Tamatiekelkie En Blatjang.  Giet Oor Hoender. Sit Deksel Op En Plaas In

 

Oond Vir 2 Ure By 170 Grade.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 214 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *