LEKKER SJOKOLADE KOEK

Dankie vir jou resep Malinda
4 eiers
1½ koppie suiker
3 eetlepels kakao
¾ koppie warm water
¾ koppie olie
1½ koppie meelblom
1 teelepel sout(5ml)
3 teelepels bakpoeier(15ml)
1 teelepel vanilla(5ml)
Klits eiers en suiker tot romerig Los kako in kookwater op en voeg by eiermengsel
Voeg olie by mengsel
Voeg meelblom, sout, bakpoeier, vanilla by en meng goed
Gooi in bak en bak by 180grade vir 30minute
Stroop vir koek
1½ koppie suiker
1½ koppie koue water
2 eetlepels koffiepoeier
Kook saam vir 5minute
Gooi oor koek sodra uit oond kom
Laat koek afkoel.
Klits Orley Whip styf en klits dan die Karamel kondensmelk by en smeer oor koek
Strooi flake bo-oor
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 319 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *