MALVALEKKER YSKAS TERT

Baie dankie vir jou resep Malinda
(Hierdie is net die tert om my van my seer been te laat vergeet)

500ml room, styf geklop.
1 blik fyn pynappel.
2 pakke mini malvalekkers (of groot malvalekkers – fyn gesnipper)
125ml suurlemoen sap.
1 blik kondensmelk.
1 pak tennis beskuitjies vir onder in die bak.

Metode:
1) Meng suurlemoensap en kondensmelk saam.
2) Voeg styfgeklopte room by.
3) Meng pynappel en malvalekkers by.
4) Meng als goed en skep op beskuitjies en sit in yskas.
5) Krummel so 2 na 3 tennisbeskuitjies bo-oor

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 892 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *