Spek en Bone Sop

Dankie vir jou resep Okkie

Bestanddele
15 ml olyf oliel
1 gekapte ui
150 g gekapte swordlose spek
2 fyngedrukte knoffel huisies
2 gekapte wortels
2 gekapte seldery stoke
400 g geblikte tamaties fyngekap
400 g gelikte gemengde bode dreineer en spoel af
1 liter groente of hoender ekstrak
2 knippies sout en vars gemaalde swartpeper na smaak
1 handvol gekapte pietersielie
Metode:
Verhit die olyfolie in groot diep pan teen matige temperatuur. Braai ui en spek vir 3 tot 4 minute (tot die uie sag is en begin verbuin). Roer die knoffel, wortel en seldery by en roerbraai nog ‘n paar minute. Voeg die tamaties, boontjies, en ekstrak by en bring  tot kookpunt. Verlaag temperatuur en prut sop met deksel op vir omtrent 20 minute. Sout en peper na smaak roer die pietersielie in en bedien
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 1,274 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *