Wortelslaai

Dankie vir jou resep Jan
350 g Geelwortels fyn gerasper
1 Groterige groen soetrissie in 1 cm blokkies geny
1 Blik 410g pynappelstukkies
50 ml Pitlose rosyne
Metode:
Meng al die bestanddele saam in slaaibak en verkoel. Lewer 6 porsies.

 

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 3,365 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *