Baie dankie vir jou resep Okkie
4 groterige groen tamaties
½ k wit mieliemeel
5ml sout
1 eier
4 e koekmeel
olie vir vlak braai
Sny tamaties in 1,5cm dik skywe. Meng die mieliemeel en sout. Klits die eier. Druk die tamatieskywe in die meel, doop dit in die eier en druk dit dan in die mieliemeel. Braai die skywe aan weerskante in vlak, matig warm olie tot goudbruin en sag as dit met ‘n toetspen gesteek word. Sit dadelik voor.
(Visited 292 times, 1 visits today)
Advertisements