Kaas Doopsous

Dankie vir jou resep Jan
2 Koppies gewone jogurt
2 Koppies room
1 Blik sampioenroomsop
1 Koppie gerasperde cheddarkaas
Metode:

Smelt die kaas in ‘n kastrol oor lae hitte. Voeg die res van die bestanddele by en meng goed deur.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 318 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *