1 k koekmeel
2 groot eiers
7 ml bakpoeier
180 ml melk
1 ml sout
1 k grofgerasperde Cheddarkaas
250 g spekvleis, gesnipper
250 ml (230 g) margarien
Bespuit kolwyntjiepannetjies met kleefwerende kossproei. (Klein holtetjies).
Sif meel, bakpoeier en sout saam. Vryf smeer daarin totdat die mengsel fyn krummels is. Klits eier en melk saam en maak die meelmengsel daarmee aan. Voeg die kaas en spekvleis by en meng goed.
Skep ‘n ronde teelepel mengsel in elke kolwyntjiepanholte. Bak dit sowat 20 minute tot gaar, by 190ºC.
(Visited 265 times, 1 visits today)
Advertisements