Bere Sous

Baie dankie vir jou resep Marlene vdLith

1 pak Bisto

1/2 pak Maizena
1 pakkie Uie-sop (wit of bruin)
1 pakkie Beesstert (Oxtail) sop
1 pakkie tamatie OF Sampioen Sop (jou keuse)
Gooi alles saam. Meng 1 eetlepel of meer in ‘n koppie met bietjie water tot pasta, voeg nog water by.  Gebruik na gelang.
Marlene vdLith
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 213 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *