GEBRAAIDE KARRINGMELKHOENDER

Dankie vir jou resep Sarie du Randt.
GENOEG VIR 4 MENSE

4 Halwe ontbeende hoenderborsies
1 t sout
2 ml gemaalde swartpeper
1k karringmelk
1 groot eier
1 k meel
N knypie rooipeper
3e olie

Verhit oond tot 190gr
Geur die hoender met sout en peper
Meng karringmelk en die eier geur na smaak met
 sout en peper
Doop die hoender eers in melk en dan in meel
Braai in olie tot bruin
Plaas op n bakplaat en bak 2 – 5 min tot gaar

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 144 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *