Kerrie Visvingers

Hierdie is baie lekker koud ook…
4 Middelslag uie, in skywe
175 ml suiker
10 ml borrie
16 bevrore visvingers
250 ml asyn
10 ml kerriepoeier
15 ml fyn appelkooskonfyt
sout
*Kook alles, behalwe visvingers oor matige hitte in ‘n groot kastrol tot uie sag is.
*Voeg vis by en prut tot gaar.
*Skep in skottel.
Lewer 4 – 6 porsies
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 840 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *