KOFFIELIKEUR (11) BOTTEL EN BêRE

Bestanddele
500 ml langlewe room
450 ml brandewyn
1 x 397 g kondensmelk                                  
10 ml vanielje
5 ml rumgeursel
70 ml kitskoffiepoeier
125 ml kookwater

Metode
Meng al die bestanddele behalwe die koffie en kookwater goed.  Los koffie op in kookwater en voeg by die res van die bestanddele.  Meng alles goed saam en giet dit in ‘n gesteriliseerde botter en verseël dit.  Verkoel ongeveer 5 dae lank in die yskas voordat dit gebruik word.  Kan tot 6 maande in yskas bewaar word.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 144 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *