Sosasties en broodrolletjies

Met vergunning www.funkymunky.co.za

Maklik en vinnig vir die eerste aand as almal moeg gery is en kamp opgeslaan moet word.
20 hoendersosasties
20 beessosaties
40 ‘Hot dog buns’

Braai sosaties en bedien op gesmeerde broodrolletjies

Wenk: Sit die sosatie in die broodrolloetjie. Druk sosatie in broodrolletjie vas en trek die stokkie uit. Die vleis bly agter in die rolletjie.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 251 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *