1 l kookmelk
1 tl bakpoeier
1 eier
¾ k meel / meer
¾ tl sout
*Sif droë bestanddele saam.
*Klits eier by.
*Maak frummels.
*Klits dit in die kookmelk – pasop vir oorkook!
*Stel plaat koeler en laat kook tot gaar – ongeveer 25 min.
*Dien warm op met kaneelsuiker.
(Visited 2,034 times, 1 visits today)
Advertisements