WALDOLF SLAAI

Met vergunning www.funkymunky.co.za

2 uie (gesnipper)
1 greenpeper (in blokkies)
250 g sampioene (in skywe)
1 fyngesnyde slaaiblaar
4 groot worteels (fyn gerasper)
1 blik (410 g) pit mielies (gedreineer)
500 ml bevrore ertjies
1 blik pynappels (blokkies en gedreineer)
100 ml kondensmelk
125 ml mayonnaise
125 ml franse slaaisous blokkies kaas

  Braai  ui,  greenpeper  en  sampioene  saam  ~  hou eenkant en laat afkoel
  Pak slaai in lae in die volgende volgorde; blaarslaai, worteels, mielies, uie-greenpeper mengsel, ertjies, pynappel, sous, blokkies kaas

Wenk ~ Gebruik diep glas-slaaibak, dit laat die slaai mooi vertoon

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 113 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *