Ham snytjies

gerasperde kaas
eiers geklits
“spring onion”

Smeer muffin pannetjie liggies met botter, le die pannetjie uit met ham, sprinkel met kaas, giet geklitse eier saggie bo op, herhaal met bietjie kaas, en sprinkel met “spring-onion”
Bak in voorvehitte oond 180G – tot eier geset is en bruin begin kleur… geniet…!!

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 142 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *