KERRIE NOEDEL SLAAI

500 g noedels
1 groot ui (gesnipper)
1 groot greenpeper (blokkies)
(kan ook rooi en geel peper insit vir meer kleur)

sous:
250 ml tamatiesous
200 ml wit suiker
125 ml olie
125 ml wit asyn
25 ml kerriepoeier (matig)
7 ml sout
2 ml swartpeper
1 ml tabascosous (opsioneel)

Berei noedels volgens aanwysings op pak
Voeg ui en greenpeper by noedels
Meng sous bestandele saam en voeg by noedels

Wenk ~ Meng sous by noedels terwyl dit nog warm is (moenie noedels afspoel nie) ~ die sous trĂªk dan lekker in die noedels in, roer kort-kort deur
Hoe langer die slaai staan hoe lekkerder ~ die slaai kan ook gebotteel word

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,116 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *