Lewer in Netvet

met vergunning www.funkymunky.co.za

1 Skaaplewer
‘n Bietjie Fyngekapte Ui
1 Sny Witbrood in melk geweek
Kruie, asyn, Sout en peper na smaak
1 Eier
Omtrent ½ – ¾ lb Netvet
·          Was en skraap die lewer goed fyn. Druk die brood fyn.
·          Klits die eier op, voeg nou al die bestanddele by die lewer en meng goed. Gooi nou die mengsel in die netvet,vou nou mooi toe en steek vas met houtpennetjies.

·          Bak in oond of braai in ‘n pan, of nog beter braai oor die kole op ‘n rooster.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 478 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *