MIELIEPAPBOLLETJIES

Gaar mieliemeel pap
250 g spekvleis
2 uie fyn gekap
1 groen soetrissie fyn gekap
1 knoffelhuisie fyn gedruk
1 eier geklits sout
1 ml rooipeper
50 ml pietersielie fyn gekap

Rol bolletjies in-
2 eiers geklits sagte broodkrummels olie vir diepvetbraai

Braai spekvleis tot bros
Voeg uie, soetrissie en knoffel by en braai tot sag
Voeg by mieliepap en meng goed
Voeg   die   eier,   rooipeper,   sout   na   smaak   en pietersielie by en meng goed
Vorm in bolletjies so groot soos okkerneute
Doop  in  geklitste  eier  en  dan  in  broodkrummels, braai in diep olie tot goudbruin

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 168 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *