Ontbyt pizza

 Met vergunning www.funkymunky.co.za

Spek
Mushrooms
Ontbyt wors
12 Eiers
Kaas
·         Braai die spek, mushrooms en ontbyt wors in ‘n “Teflon” pan van ongeveer 43 cm in deursnee.
·         As alles gaar is maak dit gelyk in die pan.
·         Gooi nou die 12 geklitste eiers eweredig in die pan. Maak gaar oor lae hitte.
·         Wanneer die eiers amper gaar is gooi gerasperde kaas bo-oor en los tot die Kaas gesmelt is.
·         Sny in pizza skywe en bedien. (In hierdie pizza kan byna enige iets ingegooi wat verlang word)

Jakes Jacobs
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 377 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *