Skuimpies (Meringues)

  • Klits 1 eierwit baie effens, net tot eierwit gebreek is, voeg kleursel en geursel by en dan versiersuiker tot ‘n stywe bal gevorm word (nie te droog nie).
  • Vorm klein albastergrootte balletjies en plaas 10 op buitenste rand van draaitafel en mikrogolf 2-minute op medium hoog.

  • Herhaal Metode tot mengsel opgebruik is.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 2,666 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *