Tuna pasta gereg

Met vergunning van www.funkymunky.co.za
Nog ‘n kits, 1-pot pasta gereg vir ‘n vinnige kamp-ete.
1 pak pasta
1 blik tuna
1 blik tamatie & uiesmoor
1 pakkie kits kaassous

Kook pasta gaar, dreineer en gooi terug in pot. Maak souspoeier aan met kookwater. Gooi kaassous, gedreineerde tuna en smoor by pasta in pot. Verhit gereg en bedien dadelik. 4 – 6 porsies.
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 501 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *