Asbrood

Met vergunning www.funkymunky.co.za

750 ml bruisbroodmeel
25- ml witbroodmeel
10 ml bakpoeier
2.5 ml sout
500 ml karringmelk
·          Meng droë bestsnddele en maak aan met karringmelk.
·          Druk deeg plat (ong 3 cm dik) op ‘n groot stuk aluminiumfoelie.
·          Vou dig toe in foelie maar laat ruimte om te rys.
·          Plaas op half uitgebrande kole en gooi toe met oorblywende kole.

·          Bak ongeveer 45 minute.

(Visited 247 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Laat 'n boodskap

Jou e-posadres sal nie gepubliseer word nie. Verpligte velde word met * aangedui