Baie Dankie vir jou resep Eugene-Joshua Mouton
1 kg tenderised steak (sny in stukke).
Meng meel met speserye van jou keuse en rol die steak in die mengsel.
Sny 2 uie in dun skywe.
Sny 1 bakkie mushrooms in skywe.
Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in ‘n oondvaste bak.
Sny 2 uie in dun skywe.
Sny 1 bakkie mushrooms in skywe.
Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in ‘n oondvaste bak.
Meng saam:
200 ml melk,
250 ml room,
1 eetlepel worcester sous,
1 eetlepel chutney,
1 eetlepel tamatiesous,
1 pakkie wit uie sop.
Meng goed en gooi oor vleis in bak.
Strooi 1 koppie gerasperde kaas bo-oor en bedek met foelie of maak toe met deksel.
Bak vir 60 – 90 minute by 160 grade C.
(Visited 9,238 times, 1 visits today)
Advertisements
dankie vir puik resepte. ek hou van iets nuuts probeer.
Dit is net ‘n groot plesier om elke dag vir julle resepte te bring.