HEMELSE STEAK

Baie Dankie vir jou resep Eugene-Joshua Mouton

1 kg tenderised steak (sny in stukke).
Meng meel met speserye van jou keuse en rol die steak in die mengsel.
Sny 2 uie in dun skywe.
Sny 1 bakkie mushrooms in skywe.
Pak lae om die beurt van vleis, uie en mushrooms in ‘n oondvaste bak.

Meng saam:
200 ml melk,
250 ml room,
1 eetlepel worcester sous,
1 eetlepel chutney,
1 eetlepel tamatiesous,
1 pakkie wit uie sop.

Meng goed en gooi oor vleis in bak.
Strooi 1 koppie gerasperde kaas bo-oor en bedek met foelie of maak toe met deksel.
Bak vir 60 – 90 minute by 160 grade C.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 9,010 times, 1 visits today)
Advertisements

2 thoughts on “HEMELSE STEAK”

Leave a Reply to marie de meyer Cancel reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *