125ml Gerasperde Cheddar kaas
5ml Gemengde kruie
500g Self-raising koekmeel
1 Pakkie (Knorr) wit uie soppoeier
500ml Karringmelk
Rooipeper, swartpeper, pietersielie.
Meng al die boonste bestanddele saam, strooi Gerasperde kaas bo-oor.
Mikrogolf 8-10 minute op medium-hoog.
Advertisements