Makaroni gebak

200g Rou makaroni of noedels
2 Eiers
300ml Melk
1 Pakkie wituiesop
Swart peper, grof gemaal, volgens smaak.
500ml Gerasperde kaas (1Koppie is genoeg)
15ml Kookolie

Kook makaroni in mikrogolfoond met genoeg water om te bedek (met deksel), ongeveer 10-15 minute         op hoog, staantyd 10-minute, dreineer goed.
Meng die 15ml Kookolie liggies in, net om klam te maak.
Klits saam die eiers, melk, soppoeier en helfte van die kaas ingemeng. Meng met die gaar pasta.
Skep in gesmeerde plat glasbak, strooi oorblywende helfte kaas bo-oor, stip met botter en mikrogolf    5minute op hoog. (Sonder deksel). Laat staan ‘n rukkie en bedien.

Print Friendly, PDF & Email
(Visited 191 times, 1 visits today)
Advertisements

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *