Matteus 9:29

Dinsdag 29 Julie 2014 Tema: Geloof hoop en liefde 2
****My eie woorde
Wat glo ek en jy ? So dikwels ontvang ons juis wat ons glo. Ons
hoor so baie dat ons nie teen ons probleme moet vaskyk nie
maar teen die grootheid van God tog kom sit die twyfel en
kommer so maklik in ons harte. Gee vanmôre jou pakkie in God
se hand en as die duiwel weer allerhande kommer wil terugbring
sê vir hom my saak is in God se hand .
Matteus 9:29  Toe raak Hy hulle oë aan en sê: Laat dit vir julle
wees volgens julle geloof.
Job 13:15  Kyk, al wil Hy my ombring–ek hoop op Hom; ek sal
tog my wandel voor sy aangesig bepleit.
Ps 146:5  Welgeluksalig is hy wat die God van Jakob het as sy
hulp, wie se hoop is op die HERE sy God,
GETUIENISSE en TERUGVOER
**** Ek sluit Vrydag my sleutel in my kantoor toe ( vroumenseJ)
Ek is toe haastig haarkapper toe en kon nie die spaar sleutel kry nie.
Gisteroggend weer haastig maar ek vra die HERE dat Hy sal help.
Toe ek by die werk kom is die eerste persoon in wie ek vasloop die
dame met die spaarsleutel . Toeval? Nee, God se kragtige werking.
Prys die HERE Hy is groot selfs al lyk dit vir ons klein. Dink aan die
tydsberekening wat Hy moes laat plaasvind in die heelal . Dis
amazing! Dit gee my hoop en versterk my geloof elke dag.
****Indien jy ‘n getuienis het stuur dit gerus aan en ek plaas
dit onder ‘n skuilnaam. Hou dit net kort asb.
VERJAARSDAE 29 Julie 2014
Veels geluk met jou verjaarsdag! Mag dit ‘’n wonderlike dag vol
genade wees
Venesia v Rensburg  29 Jul.
 Jy kan ook jou verjaardag datum stuur maar
hierdie is nie ‘n verjaarsdag diens nie, dis vir persone op die poslys.
Indien jy op Facebook is “like” asb my skakel
Facebook:


Gratis Afrikaanse Bybelstudie CD’s by die skakel
vir diegene in RSA.
Diegene in Namibië kan bestel, ek sal die posgeld dra soos die
HERE voorsien. Stuur volledige posadresmet “Gratis CD”
as onderwerp. Skryf jou adres in die regte formaat dan kan ek dit
net hak en plak vir adres plakkers. Stuur ‘n epos of faks.
CD 1-3 , 4-6, 7-9 en 10-13 is voltooi. Ek stuur dit in pakkies van 3
Fax2email 086-593-4848
Ek stuur daagliks in die week e-pos uit, indien jou e-pos ophou,
doen asb. navraag. Soms verloor ek adresse ander kere kom e-pos
aanhoudend terug dan staak ek die inskrywing.


DAGSTUKKIES:
Nuwe aansoeke WELKOM!! Kliek op die toepaslike skakel
Indien die skakel nie werk nie, “reply” net met ‘n onderwerp bv. “GEBEDSVERSOEK
Om in te teken kies SLEGS een, daagliks OF weekliks.
By DAAGLIKS ontvang jy elke oggend ‘n dagstukkie.
By WEEKLIKS ontvang jy ‘n verkorte weergawe van die week se dagstukkies op
Vrydagoggend in een posstuk.
Jy kan “daagliks” kies en later verander na weekliks.
Inteken: (kies een van die volgende :-))
VERSOEKE:
Ek bid daagliks spesiaal vir gebedsversoeke, jy kan enige dag en tyd ‘n
versoek stuur. Ek ontvang my e-pos op my selfoon. Indien die onderstaande
skakel nie werk nie
gebruik net die epos adres:
Jammer, ek bid nie vir naamloses nie en ook nie vir kettingbriewe nie.
Ek plaas nie versoeke vir ander om te sien nie, dus bly jou gebedsversoek
vertroulik, alleenlik terugvoer / getuienisse word met ‘n skuilnaam
geplaas met jou goedkeuring
Terugvoer:
Om uit te teken:
Wanneer jy met verlof gaan of van werkplek verander teken uit asb.


Blye Versekering Webtuiste: http://www.go.to.co.za/lenten
Print Friendly, PDF & Email
(Visited 42 times, 1 visits today)
Advertisements
 

Leave a Reply

Your email address will not be published. Required fields are marked *